1 Timótheüs 6:17-19

1 Timótheüs 6:17-19 CAB23

Belas die rykes in hierdie wêreld, dat hulle nie hoogmoedig moet wees en nie vertrou op onsekere rykdom nie, maar op die lewende God, wat ons alles ryklik gee om te geniet; dat hulle goed doen, dat hulle ryk is in goeie werke, bereid is om uit te deel, gewillig om mee te deel; en lê vir hulle 'n goeie fondament bymekaar vir die tyd wat kom, sodat hulle die ewige lewe kan gryp.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid