Sagaria 1:4

Sagaria 1:4 AFR20

“Moenie wees soos julle voorouers nie, hulle aan wie die vroeëre profete verkondig het, ‘So sê die HERE, Heerser oor alle magte: “Draai tog weg van julle verkeerde paaie en van julle verkeerde dade!” ’ Maar hulle het nie geluister en hulle nie aan My gesteur nie, is die uitspraak van die HERE.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Sagaria 1:4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid