Romeine 8:24-25

Romeine 8:24-25 AFR20

Ons is immers verlos in hoop. Maar die hoop wat gesien kan word, dit is nie regtig hoop nie; want wie hoop nog op wat 'n mens reeds kan sien? Maar as ons hoop op dit wat ons nie sien nie, dan wag ons daarop met volharding.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 8:24-25