Romeine 5:9-10

Romeine 5:9-10 AFR20

Hoeveel te meer sal ons dan deur Hom van die oordeel gered word, noudat ons deur sy bloed geregverdig is! As ons, toe ons nog vyande was, met God versoen is deur die dood van sy Seun, hoeveel te meer sal ons deur sy lewe verlos word noudat ons met Hom versoen is!

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 5:9-10