Deel Jou Geloof

Deel Jou Geloof

5 Dae

Wanneer ons volgelinge van Jesus word, begin ons 'n lewenslange reis van groei. 'n Deel van groei in ons geloof is om te leer hoe om die goeie nuus van Jesus met ander mense te deel. In hierdie 5-dag leesplan sal ons leer hoe om die hoop en vrede wat ons in Christus het te deel — en hoe dit iemand se lewe kan verander!

Uitgewer

Hierdie oorspronklike leesplan is deur YouVersion geskep en verskaf.

Oor Die Uitgewer

Meer as 75000 voltooi