Spreuke 16:14

Spreuke 16:14 AFR20

Die woede van 'n koning is 'n boodskapper van die dood, maar 'n wyse mens bring dit tot bedaring.