SPREUKE 16:14 - Compare All Versions
SPREUKE 16:14 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die woede van die koning dra die boodskap van die dood; 'n wyse mens bring dié woede tot bedaring.
Deel
SPREUKE 16 AFR83SPREUKE 16:14 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Die grimmigheid van die koning is soos boodskappers van die dood, maar 'n wyse man bring dit tot bedaring.
Deel
SPREUKE 16 AFR53SPREUKE 16:14 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die koning se woede is ’n draer van die dood. ’n Wyse mens probeer sy woede afkoel.
Deel
SPREUKE 16 NLVSPREUKE 16:14 DB (Die Boodskap)
’n Woedende baas kan jou groot ellende veroorsaak. Tree altyd kalm op. So sal jy ’n moeilike situasie goed kan hanteer.
Deel
SPREUKE 16 DBSPREUKE 16:14 ABA (Bybel vir almal)
Wanneer die koning kwaad word vir jou, dan is jy naby jou dood. As jy wysheid het, dan sal jy probeer om die koning tevrede te hou.
Deel
SPREUKE 16 ABASPREUKE 16:14 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die woede van 'n koning is 'n boodskapper van die dood, maar 'n wyse mens bring dit tot bedaring.
Deel
SPREUKE 16 AFR20SPREUKE 16:14 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die toorn van 'n koning is soos boodskappers van die dood, maar 'n wyse man sal dit kalmeer.
Deel
SPREUKE 16 CAB23