Filippense 2:1-2

Filippense 2:1-2 AFR20

Daarom, as daar enige aansporing in •Christus is, as daar enige troos uit die liefde is, as daar enige gemeenskap van die Gees is, as daar enige innige meelewing en ontferming is, maak dan my blydskap volkome deur eensgesind te wees – een in liefde, een van gees, een in denke

Gratis leesplanne en oordenkings oor Filippense 2:1-2