Numeri 22:32

Numeri 22:32 AFR20

Die Engel van die HERE het hom gevra: “Waarom het jy jou donkie nou drie maal geslaan? Kyk, Ek het self na vore getree as 'n teenstander, want die pad wat voorlê, is steil.