Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Ondersoek Jouself

4 Dae
Hierdie leesplan nooi jou uit tot eerlike selfondersoek voor God. Dit fokus nie net op wat ons doen nie, maar waarom ons dit doen. Deur die Skrif en refleksie, ontdek ons hoe motiewe ons lewens rig, hoe selfs regte dade verkeerde vrug kan dra en hoe God ons roep tot ’n lewe van integriteit en geestelike volwassenheid. Hierdie leesplan help jou om jou hart daagliks aan God oor te gee en te leef met motiewe wat Hom eer.
Ons wil graag Lig & Lewe Sentrum bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: ligenlewe.com




