Numeri 20:1

Numeri 20:1 AFR20

Die Israeliete, die hele volksvergadering, het in die eerste maand in die Tsinwoestyn aangekom. Die volk het in Kades gebly. Mirjam het daar gesterf, en sy is daar begrawe.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid