NUMERI 20:1
NUMERI 20:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Israeliete, die hele volk, het in die eerste maand in die Sin-woestyn gekom. Hulle het by die stad Kades gaan woon. Mirjam het daar gesterf, en hulle het haar daar begrawe.
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN toe die kinders van Israel, die hele vergadering, in die woestyn Sin kom, in die eerste maand, het die volk in Kades gebly. En Mirjam het daar gesterwe en is daar begrawe.
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die hele volk Israel het in die eerste maand in die Sinwoestyn aangekom en toe by Kades oorgebly. Mirjam is daar oorlede en is ook daar begrawe.
Deel
Lees NUMERI 20