Markus 1:1-3

Markus 1:1-3 AFR20

Die begin van die evangelie van Jesus Christus, die •Seun van God. Soos daar in die profeet Jesaja geskryf staan, “Kyk, Ek stuur my boodskapper voor jou uit – hy sal jou pad gereedmaak. 'n Stem van iemand wat roep in die woestyn, ‘Maak die pad van die Here gereed, maak sy paaie reguit!’ ”

Video vir Markus 1:1-3

Versbeeld vir Markus 1:1-3

Markus 1:1-3 - Die begin van die evangelie van Jesus Christus, die •Seun van God.
Soos daar in die profeet Jesaja geskryf staan,
“Kyk, Ek stuur my boodskapper voor jou uit –
hy sal jou pad gereedmaak.
'n Stem van iemand wat roep in die woestyn,
‘Maak die pad van die Here gereed,
maak sy paaie reguit!’ ”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 1:1-3