Matteus 6:7-8

Matteus 6:7-8 AFR20

“Wanneer julle bid, moet julle nie soos die heidene 'n stortvloed woorde gebruik nie, want hulle dink dat hulle op grond van hulle baie woorde verhoor sal word. Moenie soos hulle wees nie, want julle Vader weet wat julle nodig het nog voordat julle Hom vra.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 6:7-8