Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Die Belofte

6 Dae
In hierdie Life.Church leesplan skryf ses paartjies oor troubeloftes wat hulle nooit amptelik by die kansel vir mekaar gesê het nie. Hierdie beloftes van voorbereiding, prioriteit, nastrewe, vennootskap, reinheid en gebed is die beloftes wat huwelike lank ná die huwelikseremonie nog laat werk. Of jy nou getroud is of net daaraan dink, dit is tyd om die belofte af te lê.
Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/
Verwante Leesplanne

'n Bybelse Perspektief Op Sosiale Verandering

Gesprekke Met God

Oes Danksegging Dwarsdeur die Jaar!

Praat Met God In Gebed

In Liefde Gegrond: Om die Christelike Lewe Voluit te Leef

Sonder Grense: Leer hier dat 'n Lewe in Christus Sonder Grense is

Sabbat — Leef Volgens God se Ritme

Versameling: Vind Saam Die Lewe
