Matteus 6:20-21

Matteus 6:20-21 AFR20

Maar maak vir julle skatte in die hemel bymekaar, daar waar mot en roes nie verniel nie, en waar diewe nie inbreek en steel nie. Want waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.

Versbeelde vir Matteus 6:20-21

Matteus 6:20-21 - Maar maak vir julle skatte in die hemel bymekaar, daar waar mot en roes nie verniel nie, en waar diewe nie inbreek en steel nie. Want waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.Matteus 6:20-21 - Maar maak vir julle skatte in die hemel bymekaar, daar waar mot en roes nie verniel nie, en waar diewe nie inbreek en steel nie. Want waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 6:20-21