Matteus 21:12-13

Matteus 21:12-13 AFR20

Jesus het die tempelterrein binnegegaan en almal wat op die tempelterrein aan die koop en verkoop was, uitgejaag. Hy het die tafels van die geldwisselaars en die stoele van die duiweverkopers omgegooi en vir hulle gesê: “Daar staan geskryf, ‘My huis sal 'n huis van gebed genoem word’. Maar julle het daarvan 'n rowerspelonk gemaak!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 21:12-13

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid