Hy antwoord: “Het julle nie gelees dat die Skepper hulle van die begin af manlik en vroulik gemaak het nie? ” Verder sê Hy: “ ‘Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en aan sy vrou verbind word, en die twee sal een liggaam wees,’ sodat hulle nie meer twee is nie, maar een liggaam. Daarom, wat God saamgevoeg het, moet 'n mens nie skei nie.” Toe vra hulle Hom: “Waarom het Moses dan bepaal dat 'n man sy vrou 'n skeibrief moet gee om sodoende van haar te skei?” Hy antwoord hulle: “Moses het julle weens julle harde harte toegelaat om van julle vroue te skei, maar van die begin af was dit nie so nie. Ek sê vir julle dat wie van sy vrou skei, behalwe weens owerspel, en met 'n ander trou, egbreuk pleeg.”
Lees Matteus 19
Deel
Vergelyk alle weergawes: Matteus 19:4-9
5 Days
There’s no such thing as the perfect marriage because marriage is the joining of two imperfect people. But with God’s help, you can have a great marriage–not by asking Him to fix your spouse, but by asking Him to do work in your heart. This 5-day plan will help you find healing, peace, and confidence in Christ so you can love your spouse well and transform your marriage.
6 dae
Op ‘n egpaar se huweliksdag sê hulle “Ja”, beloof trou aan mekaar en is ringe uitgeruil as ‘n simbool van hierdie nuwe eenheid. Hierdie 6-dag Bybelplan gebruik die metafoor van die ring om sekere aspekte van die huwelik uit te lig. Elke dag is geskryf deur 'n ander huwelikspaar wat self in hierdie ring van liefde leef.
Huwelike is onder geweldige druk. Baie mense skei en van die meeste redes is 'n onwilligheid om te vergewe. Die huwelik het 'n kontrak geword en word nie meer as 'n verbond voor God hanteer nie; God se riglyne word dus nie nagekom nie.
7 Days
You can have a great marriage. The choices you make today will determine the marriage you will have tomorrow. Pastor and New York Times bestselling author Craig Groeschel and his wife, Amy, show you how five commitments can help you fail-proof your marriage: Seek God, fight fair, have fun, stay pure, and never give up. Get the marriage you always wanted, starting right now — from this day forward.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's