Maleagi 3:17
Maleagi 3:17 AFR20
“Hulle sal aan My behoort,” sê die HERE, Heerser oor alle magte, “hulle sal my persoonlike eiendom wees op die dag wat Ek voorberei. Ek sal deernis met hulle hê, soos 'n man deernis het met sy seun wat vir hom werk.