MALEAGI 3:17

MALEAGI 3:17 NLV

Die HERE, die Almagtige, sê: “Die dag as Ek ingryp, sal hulle my kosbare besitting wees. Ek sal sagkens met hulle werk, soos ’n pa met sy kind wat lojaal aan hom is.