Maleagi 2:15

Maleagi 2:15 AFR20

Hy het nie net één mens gemaak nie, maar ook 'n geesgenoot vir die mens, waarna dié een mens op soek was, 'n goddelike geslag. Bewaar daarom julle gees van eensgesindheid. Moenie ontrou wees aan die vrou met wie jy getroud is toe jy jonk was nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Maleagi 2:15

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid