MALEAGI 2:15

MALEAGI 2:15 NLV

Het die HERE dan nie man en vrou een gemaak nie, een in liggaam en gees? Hoekom het Hy hulle een gemaak? Omdat God wou hê daar moet kinders vir Hom voortspruit. Wees op julle hoede. Moenie ontrou wees aan die vrou van jou jeug nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MALEAGI 2:15

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid