Levitikus 23:20

Levitikus 23:20 AFR20

Die priester moet hulle – die twee lammers – saam met die brood van die oes se eerste opbrengs, voor die HERE as 'n gewyde gawe heen en weer beweeg. Dit is 'n heilige gawe aan die HERE wat die priester toekom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 23:20

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid