Levitikus 17:4

Levitikus 17:4 AFR20

en wat dit nie na die Tent van Ontmoeting bring om dit vir die HERE as offer aan te bied voor die •tabernakel van die HERE nie, sal dit teen daardie man as bloedskuld gehou word. Hy het bloed vergiet en daardie man moet heeltemal van sy mense afgesny word.’

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid