Levitikus 17:3-4

Levitikus 17:3-4 DB

“Elkeen in Israel oortree wat nie sy offer daar by die ingang van die tent kom slag waar julle die Here ontmoet nie. Dit is verkeerd om ’n bees of ’n skaap of ’n bok sommer in die kamp of buite in die veld buite die kamp te offer. Dit is mors met bloed. Die persoon kan nie langer aan die volk behoort nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid