Levitikus 14:9

Levitikus 14:9 AFR20

Op die sewende dag moet hy weer al sy hare afskeer – sy kop, sy baard en sy wenkbroue. Ja, hy moet al sy hare afskeer. Hy moet sy klere was en sy lyf met water afspoel. Hy is dan rein.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 14:9

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid