Klaagliedere van Jeremia 3:25-26

Klaagliedere van Jeremia 3:25-26 AFR20

Goed is die HERE vir hulle wat op Hom wag, vir die mens wat na Hom soek. Goed is dit om stil te hoop op die verlossing van die HERE.