KLAAGLIEDERE 3:25-26

KLAAGLIEDERE 3:25-26 AFR83

Die Here is goed vir wie op Hom bly hoop, vir die mens wat na sy wil vra; dit is goed om geduldig te wag op die hulp van die Here

Versbeeld vir KLAAGLIEDERE 3:25-26

KLAAGLIEDERE 3:25-26 - Die Here is goed vir wie op Hom bly hoop,
vir die mens wat na sy wil vra;
dit is goed om geduldig te wag
op die hulp van die Here