Joël 2:24

Joël 2:24 AFR20

Dan sal die dorsvloere vol skoon graan wees, die kuipe sal oorloop van nuwe wyn en olie.