JOËL 2:24 - Compare All Versions
JOËL 2:24 ABA (Bybel vir almal)
Die dorsvloere sal vol koring wees, daar sal baie wyn en olyf-olie in die parskuipe wees.
Deel
JOËL 2 ABAJOËL 2:24 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Dan sal die dorsvloere vol koring wees en die parskuipe van mos en olie oorloop.
Deel
JOËL 2 AFR53JOËL 2:24 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die dorsvloer lê vol koring, die parskuipe loop oor van wyn en olie.
Deel
JOËL 2 AFR83JOËL 2:24 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dan sal die dorsvloere vol skoon graan wees, die kuipe sal oorloop van nuwe wyn en olie.
Deel
JOËL 2 AFR20JOËL 2:24 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die vloere sal vol koring wees, en die vette sal oorloop van wyn en olie.
Deel
JOËL 2 CAB23JOËL 2:24 DB (Die Boodskap)
Daar sal hope koring langs die dorsvloer lê. Die wyn- en olyfperse sal oorloop van die wyn en olie.
Deel
JOËL 2 DBJOËL 2:24 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Daar sal weer hope koring op die dorsvloere wees. Die parskuipe sal oorloop van wyn en olyfolie.
Deel
JOËL 2 NLV