Rigters 7:16
Rigters 7:16 AFR20
Hy verdeel toe die driehonderd man in drie eenhede, en gee vir almal ramshorings in die hand en leë kruike met fakkels in die kruike.