RIGTERS 7:16
RIGTERS 7:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gideon het die drie honderd man in drie groepe verdeel en aan elkeen 'n ramshoring en 'n leë erdekruik met 'n fakkel daarbinne gegee.
Deel
Lees RIGTERS 7RIGTERS 7:16 Bybel vir almal (ABA)
Gideon het die 300 manne verdeel in drie groepe, en hy het vir elke man 'n ramshoring en 'n leë kruik gegee. Daar was 'n fakkel in elke kruik.
Deel
Lees RIGTERS 7RIGTERS 7:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het die driehonderd man verdeel in drie dele en aan hulle almal ramshorings en leë kruike, met fakkels binne-in die kruike, in die hand gegee
Deel
Lees RIGTERS 7