Rigters 3:4

Rigters 3:4 AFR20

Hulle was daar sodat die HERE Israel deur hulle kon toets, om vas te stel of Israel die gebooie van die HERE wat Hy hulle voorouers by monde van Moses beveel het, sal gehoorsaam.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 3:4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid