RIGTERS 3:4
RIGTERS 3:4 Bybel vir almal (ABA)
Die Here wou die Israeliete toets. Hy wou sien of hulle gehoorsaam sal wees aan sy gebooie. Hy het voorheen vir Moses gestuur om die gebooie vir hulle voorvaders te gee.
Deel
Lees RIGTERS 3RIGTERS 3:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle was dan daar om deur hulle Israel op die proef te stel; om te weet of hulle na die gebooie van die HERE wat Hy hulle vaders deur Moses beveel het, sou luister.
Deel
Lees RIGTERS 3RIGTERS 3:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle is met rus gelaat om Israel met hulle te toets, om te sien of die Israeliete gehoorsaam sou wees aan die gebooie van die Here, die gebooie wat Hy hulle voorvaders deur Moses beveel het.
Deel
Lees RIGTERS 3