Rigters 19:22

Rigters 19:22 AFR20

Hulle was besig om vrolik te raak, toe daag manne van die dorp, 'n klomp booswigte, meteens daar op. Hulle omsingel toe die huis, hamer aan die deur en sê vir die ou man, die eienaar van die huis: “Bring die man uit wat by jou huis ingegaan het, sodat ons met hom gemeenskap kan hê!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 19:22

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid