Moenie van mekaar kwaadpraat nie, broers. Wie kwaadpraat van sy broer, of oor sy broer oordeel, praat ook kwaad van die wet en oordeel die wet. As jy die wet oordeel, is jy nie 'n doener van die wet nie, maar 'n regter. Daar is net een Wetgewer en Regter – Hy wat in staat is om te verlos en te vernietig. Maar jy, wie is jy om jou naaste te oordeel? Kom nou, julle wat sê: “Vandag of môre sal ons na hierdie of daardie stad gaan, en 'n jaar daar deurbring, en handel dryf en wins maak.” Julle weet nie eers wat môre gaan gebeur nie. Hoe is julle lewe dan? Dit is maar 'n miswolkie, wat net vir 'n kort rukkie verskyn en dan weer verdwyn. Julle moet eerder sê: “As die Here wil en ons nog leef, sal ons dit of dat doen.” Maar nou spog julle oor julle hoogmoedige optrede. Sulke gespog is verkeerd. As iemand weet om die goeie te doen en dit nie doen nie, is dit vir hom sonde.
Lees Jakobus 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: Jakobus 4:11-17
7 Days
That perfect relationship you admire one image at a time may not be so picturesque in real life. Right? So, what kind of relationship goals actually work? This Life.Church Bible Plan, written by people ranging from long-married, to single, to newlyweds, will point to the kind of love God can offer for all our relationships.
Being human is hard. Being in relationships with other humans is even harder. Whether navigating political or religious differences, dealing with toxic people or our own unforgiveness, how do we handle the struggles no one really wants to talk about? Come Sit with Me will show how you can grow closer to God and others through the circumstances you’d rather run from. Discover the hope and freedom that comes when you learn to delight in your differences, love through your disagreements, and even live with discomfort.
11 Days
Author and pastor Craig Groeschel helps men uncover who they really are—a powerful man with a warrior heart. This 11-day plan examines the life of Samson—a strong man with glaring weaknesses. Fight to become who God made you to be. Don’t just fight like a man. Fight like a man of God.
18 Dae
As jy 'n gelowige in Jesus Christus is, dan moet jou optrede jou nuwe lewe weerspieël; stel jou geloof in aksie. Reis daagliks deur Jakobus terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's