Jakobus 3:1-2

Jakobus 3:1-2 AFR20

Moenie almal leermeesters wil wees nie, my broers, omdat julle weet dat ons strenger geoordeel sal word. Almal van ons struikel tog dikwels. As iemand nie met woorde struikel nie, is hy 'n volmaakte man, en ook daartoe in staat om sy hele liggaam in toom te hou.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jakobus 3:1-2