Genesis 14:13

Genesis 14:13 AFR20

Iemand wat ontkom het, het dit vir Abram, die Hebreër, vertel. Hy het gewoon by die akkerbome van die Amoriet, Mamre, die broer van Eskol en Aner. Hulle was bondgenote van Abram.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 14:13

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid