Galasiërs 1:22-24

Galasiërs 1:22-24 AFR20

maar ek was persoonlik onbekend by die Christelike •gemeentes in Judea. Al wat hulle steeds bly hoor het, was: “Hy wat ons voorheen vervolg het, verkondig nou die geloof wat hy vroeër probeer vernietig het!” En hulle het God oor my verheerlik.