GALASIËRS 1:22-24

GALASIËRS 1:22-24 NLV

Die Christene in die gemeentes van Judea het my nog nie persoonlik geken nie. Hulle het net gehoor: “Die persoon wat ons vroeër vervolg het, verkondig nou die geloof wat hy wou uitroei!” En hulle het God oor my geprys.