Eksodus 15:20

Eksodus 15:20 AFR20

Toe het Mirjam, die profetes, die suster van Aäron, 'n tamboeryn in haar hand geneem, en al die vroue het agter haar aan uitgegaan met tamboeryne en in 'n kring gedans.

Video vir Eksodus 15:20