Prediker 5:7
Prediker 5:7 AFR20
As jy die afpersing van armes en die verdraaiing van reg en geregtigheid sien in 'n provinsie, moet jy jou nie oor die saak verbaas nie, want hooggeplaastes hou 'n oog oor hooggeplaastes, en hoëres weer oor hulle.