Deuteronomium 24:19

Deuteronomium 24:19 AFR20

“Wanneer jy jou oes op die land insamel en jy vergeet 'n gerf op die land, mag jy nie teruggaan om dit te kry nie. Dit moet vir die vreemdelinge, vaderloses en weduwees agterbly, sodat die HERE jou God al jou handewerk kan seën.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 24:19

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid