Deuteronomium 23:20

Deuteronomium 23:20 AFR20

Van vreemdes mag jy rente eis, maar van jou volksgenote mag jy dit nie eis nie, sodat die HERE jou God jou kan seën in alles waaraan jy jou hand waag in die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid