Kolossense 3:13

Kolossense 3:13 AFR20

Verdra mekaar en, as enigiemand 'n klagte teen iemand anders het, vergewe mekaar. Soos die Here julle vergewe het, so moet julle ook vergewe.

Video vir Kolossense 3:13

Gratis leesplanne en oordenkings oor Kolossense 3:13