Handelinge 15:8

Handelinge 15:8 AFR20

En God, die kenner van harte, het dit bevestig deurdat Hy die Heilige Gees aan hulle, net soos aan ons, geskenk het.