Handelinge 13:26

Handelinge 13:26 AFR20

“Broers, kinders van Abraham se geslag, en die godvresendes onder julle, aan ons is die boodskap van hierdie verlossing gestuur.