Tydens my eerste verdediging het niemand my bygestaan nie; inteendeel, almal het my in die steek gelaat. Mag dit hulle nie toegereken word nie! Die Here het my egter ondersteun en my versterk, sodat ek die verkondiging kon voltooi, en al die heidene dit kon hoor; en ek is uit die bek van die leeu gered.
Lees 2 Timoteus 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 Timoteus 4:16-17
5 Days
Based on her widely acclaimed book, The Gift of Rejection, this 5-Day Bible Plan by author, preacher, and YouVersion Global Ambassador Nona Jones will take you on a powerful journey to changing the way you see rejection. Instead of being a pain to manage, it becomes a gift to open and learn from. Order The Gift of Rejection book for deeper insights and study wherever books are sold online!
9 Dae
Die tweede brief aan Timoteus roep God se mense op om vir God se woord te staan, dit te bewaar, te verkondig en, indien nodig, daarvoor te ly. Reis daagliks deur 2 Timoteus terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's