Toe ek die eerste keer voor die regter gebring is, was daar niemand by my nie. Almal het my verlaat. Ek hoop nie dit sal teen hulle tel nie! Maar die Here het my bygestaan en my krag gegee om die Goeie Nuus in al sy volheid te verkondig sodat al die nie-Joodse nasies dit kan hoor. En Hy het my van ’n gewisse dood gered.
Lees 2 TIMOTEUS 4
Luister na 2 TIMOTEUS 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 TIMOTEUS 4:16-17
5 Days
Based on her widely acclaimed book, The Gift of Rejection, this 5-Day Bible Plan by author, preacher, and YouVersion Global Ambassador Nona Jones will take you on a powerful journey to changing the way you see rejection. Instead of being a pain to manage, it becomes a gift to open and learn from. Order The Gift of Rejection book for deeper insights and study wherever books are sold online!
9 Dae
Die tweede brief aan Timoteus roep God se mense op om vir God se woord te staan, dit te bewaar, te verkondig en, indien nodig, daarvoor te ly. Reis daagliks deur 2 Timoteus terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's