2 Korinthiërs 1:9

2 Korinthiërs 1:9 AFR20

Trouens, wat onsself betref, het ons al as't ware die doodsvonnis oor ons ontvang; maar dit was sodat ons nie op onsself sou vertrou nie, maar op God, wat die dooies opwek.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korinthiërs 1:9